Gebore: 1620 in Holland
Oorlede: Onbekend
Vrou: Onbekend
Stad: Hoorn, Wes-Friesland, Nederland
Kinders: Johannes Janz


Gebore: 1646 in Hoorn, Nederland
Oorlede: Ongeveer 1710 in Stellenbosch
Vrou: Margaretha (Grietjie) Klaasdogter (Coerie). Gebore voor Apr 1666 in Noordhorn, Nederland, Oorlede: 15 Feb 1729 in Stellenbosch, Suid Africa. Vader: Klaas Coerie. Moeder: Maria Margaretha (Blokker) Coerie
Stad: Hoorn, Wes-Friesland, Nederland
Kinders: Johannes, Pieter, en Nicolaas

JJ Swart was in the diens van die "Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie" vanaf 1692 tot 1701. Hy was ʼn Sieketrooster en Onderwyser.
Hy vertrek na SA in 1685. Sy vrou en seuntjies het toe in Amsterdam agtergebly. Hulle het eers in 1692 Kaap toe gekom.
Simon van der Stel ( Goewerneur van die Kaap vanaf 1691 tot 1699) het vir hom ʼn erf in Dorpstraat Stellenbosh gegee.
Vandag is dit die Stellenbosh Hotel in Dorpstraat.
In die portaal van die hotel is ʼn bronsplaak, met JJ swart se besonderhede (bronsplaak is te sien in die Stellenbosch Hotel).
Die kerkraad was later nie tevrede met sy gedrag, asook die van sy vrou nie. Hul het gevra dat "Een stichterliyker" man in sy plek aangestel word as Sieketrooster/Besoeker en Onderwyser.
Daarna word hy die sekretaris van die landdroskantoor waar hy testamente en kontrakte opgestel het.
In 1697 het hy n plasie van n Franse Hugenoot gekoop en verkoop dit gou weer in 1700.
Sy sterfdatum kan nie vasgestel word nie, maar moes voor 1710 gewees het.


Gebore: voor 7 Jan 1689 (doopdatum), Groningen, Nederlands
Oorlede: 22 Aug 1756 in Bredasdorp distrik
Vrou: Sara (du Buis), dogter van Franse Hugenote, Jean Frans en Sara Jacob. Hul was Franse vlugtelinge. Sara is oorlede in 1766.
Troudatum: 15 June 1721, Stellenbosch
Beroep: Boer op Stellenbosch
Stad: Dorpstraat, Stellebosch en later Uilenkraal, distrik Bredasdorp
Kinders: Johannes, Margaretha, Pieter Petrus, Sara Johanna, Maria Elisabeth, Cornelia, Jacobus Johannes, Susanna Hermina, and Daniël Andries.

Die gebou waar die Stellenbosch Hotel vandag staan, was opgerig in 1706, maar het afgebrand en is toe weer herbou.
Soms is na die huis verwys as die Swart-Huis. Die Swart-familie het hier gewoon tot 1743.
In 1743 het Pieter die eiendom verkoop aan Jan Cats, die dorpse dokter (oordragsakte is te sien in die Stellenbosch Hotel).

Die Stellenbosch Hotel was gebou in 1876 nadat die gebou deur n vuur verwoes was.
In 1987 is die Hotel herstel in sy vorige glorie en as ʼn National Monument verklaar.
Die familie het op Uilenkraal in die distrik Bredasdorp gaan woon waar Pieter ook later dood is.
Gebore: 24 Mar 1736 in Stellenbosch
Oorlede: Onbekend
Vrou #1: Levina Catharina (Appel). Gebore: 16 Apr 1742. Oorlede: voor 13 Apr 1767. Vader: Juriaan Moeder: Adriana Susanna (Visser)
Vrou #2: Anna Elizabeth Human dogter van Jan (gebore Solingen, Prussia) en Lijsbeth Fion van de Caab Human Gebore: ongeveer 26 Sep 1726 in Swellendam
Troudatum: 16 Apr 1759 met Levina Catharina Appel.
Stad: Onbekend (moontlik Stellenbosch)
Kinders (Levina): Petrus, Adriana Johanna, Johannes Jacobus en Sara Johanna.
Gebore: voor 18 Jan 1767 (doopdatum) op Stellenbosch
Oorlede: Onbekend
Vrou: Anna Margaretha (Kuun). Gebore: 5 Aug 1770 op Stellenbosch. Vader: Stephanus Moeder: Anna Margaretha (Kuun)
Troudatum: Onbekend
Stad: Onbekend
Kinders: Jacobus Johannes, Stephanus Andries, Anna Margaretha, Johannes Jacobus en Petrus Arnoldus.
Gebore: 01 Apr 1805
Oorlede: Onbekend
Vrou: Maria Magdalena Olivier. Gebore: Swellendam. Oorlede: Onbekend. Vader: Johannes Stephanus Moeder: Johanna Elizabeth (van den Berg). Sy was voorheen ook getroud met Jacobus Johannes Swart seun van Jacobus Johannes en Susanna Catharina (Minnie) Swart. 9 kinders is uit die huwelik gebore.
Troudatum: Onbekend
Beroep: Wa Bouer
Stad: Onbekend
Kinders: Jacobus Johannes en Ignatius Petrus.
Siefkinders: Susanna Catharina Swart, Maria Magdalena Swart (Potgieter), Johannes Stephanus Swart, Elsie Johanna Swart (van Tonder), Daniel Johannes Swart, Gert Cornelius Swart, Margaretha Swart (Thessenaar), Anna Swart (Potgieter) en Anna Magdalena Catharine Swart (Potgieter) (gebore uit huwelik tussen Jacobus Johannes en Maria Magdalena Swart (Olivier).
Gebore: 21 Jun 1833, "Uitvlugt", Calitzdorp
Oorlede: 17 Aug 1910 in Oudtshoorn
Vrou: Aletta Maria Susanna (Potgieter). Gebore: 20 Mar 1839 te "Droëkraal", Oudtshoorn. Oorlede: 7 Okt 1903, Oudtshoorn. Vader: Johannes Stephanus Moeder: Anna Cecilia Magdalena (Olivier)
Troudatum: 9 Feb 1860
Stad: Oudtshoorn
Kinders: Jacobus Johannes, 6 Jun 1860 (sterf op 8 jaar), Anna Cecilia Magdalena, 16 Feb 1962 (verbrand op 9 Jaar), Johannes Stephanus, 17 Jun 1863, Jacobus Johannes, 3 Jun 1865 - 1 Sep 1903, Hermanus Lambertus, 18 Apr 1867 - 1936, Daniël Johannes, 26 Des 1868, Ockert Cornelis Theodorus, 5 Aug 1870, Ignatius Petrus, 3 Jul 1873, Salomo Jacobus Lodewicus, 3 Julie 1873, Maria Magdalena, 22 Mar 1876, Philippus Lodewicus, 16 Sept 1880, getroud 20 Feb 1906.

Gebore: 18 Apr 1867, Oudtshoorn
Oorlede: Eersterivier, 1936
Vrou: Johanna Susanna Magdalena Elizabeth (Steyn). Gebore: 1873. Oorlede: 1952 aan huis van haar dogter Aletta te Darling. Vader: Douw Moeder: Johanna Susanna Magdalena (Raubenheimer).
Troudatum: Onbekend
Stad: Oudtshoorn
Beroep: Volstruisboer
Kinders: Jacobus Johannes, Johanna Susanna Magdalena, Hermanus Johannes Gerbrand, Daniël Johannes, Aletta, Douw Gerbrand, Milly, Ockert, Nicolaas Johannes, en Pieter (sterf as kind).
Gebore: 18 Mar 1896 te Oudthoorn
Oorlede: Jun 1972, Pretoria
Vrou: Maria Magdalena Margaretha (van der Merwe). Gebore: 14 Jun 1902, Tokai. Oorlede: 1978, Pretoria. Vader: Onbekend Moeder: n Nooi Smith.
Troudatum:1920
Stad: Verskeie
Beroep: Gevangenishoof
Kinders: Maria Magdalena Margaretha (Maggie), Hermanus Lambertus (Manie), Daniël Jacobus (Danie), Johannes Stephanus (Hannes), Cornelius (Neels), Johanna Mathilda (Tennie), Alexander (Alex), Elizabeth (Ester), Febe (Febe), Christopher (Chris) en Maureen (Maureen).











© Copyright 2021. All Rights Reserved.
This site was built with GrooveFunnels.